Physical Address
304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124
Physical Address
304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124
KAAPSTAD, WES-KAAP – Sommige munisipaliteite in Gauteng is genoop om Vlak-2 waterbeperkings in te stel om waterverbruik in dié provinsie met minstens 30% te verlaag.
Die Minister van Water en Sanitrasie, Pemmy Majodina, waarsku dat verouderde infrastruktuur ‘n reuse kopseer is en as die Gautengse regering nie met oplossings vorendag kom nie, verdere beperkings ingestel kan word.
Amptenare van die Stad Kaapstad is ook bereid om in te gryp in ‘n poging om die waterkrisis af te weer.